Wenkem Articles

Hein du Toit 30 Des 1966 - 4 Des 2015

  • 8 Desember 2015

Hein du Toit het op 4 Desember 2015 sy stryd teen kanker verloor nadat hy onlangs gediagnoseer is. ‘n Mens se deursettingsvermoë lê in jou hoop in God. "Deursettingsvermoë laat jou volmaak en sonder gebrek, sodat jy aan NIKS kortkom nie!" (Jakobus)

Read More

Freek de Lange 15 Nov 1949 - 1 Jun 2015

  • 4 June 2015

Vriendelikheid word beskryf as een van die karaktereienskappe van die wysheid van God(Galasiërs 5:22). Dit was Oom Freek vir elkeen van ons: bedagsaam, geduldig, goedhartig, nederig en altyd maar altyd vriendelik! Oom Freek de Lange het Maandag, 1 Junie 2015 sy stryd teen kanker verloor nadat hy in 2014 gediagnoseer is. Ons groet hom vandag, ons vriend en kollega van 24 jaar. Ons is dankbaar vir die mooi herinneringe van sy lewe wat gespreek het van diens en liefde.

Read More

Rassie Brand 25 Nov 1964 - 3 Jun 2014

  • 6 June 2014

Ons groet jou en dank ons Hemelse Vader vir jou veelsydige lewe. Vir 49 jaar het jy met entoesiasme, bekwaamheid en oorgawe geleef. Dit was vir elkeen van ons ‘n voorreg om jou te kon ken as vriend en kollega vir die afgelope 20 jaar. Ons sê graag dankie vir jou onbaatsugtige opofferings, jou ywer en deursettingsvermoë om altyd ‘n sukses te kon maak van dit wat jy aangepak het in die lewe.

Read More

Landbouweekblad 25 Year Congratulatory

  • 1 Augustus 2013

An advert that was featured in Landbouweekblad to celebrate the 25 years of Wenkem's existence. We would like to extend a special thank you to all our associates that also contributed to the pages.

Read More

Wenkem ... 25 Years later

  • 1 Augustus 2013

At that time, the company began with only 9 founding members and during the past 25 years, has grown to 104 agrochemical agents employed respectively at 73 depots in all nine provinces. According to Lex Visser, Managing Director, the company’s success can only be attributed to its loyal customers, devoted suppliers, dedicated agents and supporting staff. Together, each one contributes to food security in South Africa!

Read More

Citrus Symposium

  • 25 January 2014

For the second consecutive year, Wenkem SA was the main sponsor of the Annual CRI Warehouse Citrus Symposium. This event took place at 5 different citrus areas and a record number of ± 900 delegates attended this well-organized event of the CRI. The presentations were directed to a practical level and was highly informative in terms of post harvest decay and other issues. Presentations were also made by Kenny Beeton, representing Wenkem SA and Julio Marin of Citrosol Spain at the event.

For more information, contact Kenny Beeton at 076-222-7078 / Schalk Visser at 083 273 5533

Read More